|
DeLance Chalets & Coffee Shop
Gariep Dam |
|
|
|
| Neat S/Catering Chalets&Coffee Shop.Secure Parking. Personal attention.Halfway between Johannesburg and Cape Town. A place to remember. For full DSTV provide own decoder. A la carte menu & Take Aways plus minus 5 km from N1. Meet Harriet & Gerhard de Lange.
Afrikaans
Netjiese selfsorg chalets met n koffiehuis op die perseel, veilig omhein, braai geriewe, kom geniet die sterre hemel en die rustigheid van die wen toeriste dorp in die Vrystaat. Halfweg vanaf Jhb na Kaapstad. Vriendelike ontvangs en persoonlike diens kom ontmoet Harriet en Gerhard. Heerlikste ontbyt, wegneem etes, middag etes, vol gelisensieerde pub. Tv,bring jou eie DSTV kaart saam asb, Waaiers, verwarmers. Elke chalet het sy eie badkamer en nog vele meer. 5km vanaf die hoofweg en in die middel van Gariep dorp. Sentraal gelee.Verskeie vermaak op die dorp.JY SAL NIE SPYT WEES NIE.
|
| Photos |
| |
|
| Accommodation Rates |
| |
Available on request 0847059417 (Harriet)
Child Policy: Half price under 12
|
| Facilities |
| |
Onsite Facilities |
This site is busy updating the establishment onsite facilities area.
Please call the establishment for their onsite information. |
|
Offsite Facilities |

 |
| Additional offsite facilities: Gliding, Tennis. |
| |
| Contact Form |
| |
|
| |